SKU:42825033223

MSK Wellbeing/Welstand 4-5yrs

In the past year, your child’s coordination and balance would have improved by leaps and bounds and now they will want to put their new skills to the test at every opportunity. This Smartbox is brimming with toys and tools that stimulate the development of your child’s fine and gross motor skills as well as their body awareness.

 Jou kind se balans en koördinasie het sekerlik oor die afgelope jaar met reusespronge ontwikkel en hulle sal nou hierdie nuwe vaardighede so veel as moontlik wil toets. Dié Slimboks is propvol speel goed en hulpmiddels wat fyn en groot motoriese vaardighede sowel as liggaamsbewustheid sal help bevorder.

 

292 items left

Sign Up