SKU:42824945607

MSK Wellbeing/Welstand 2-3yrs

Are you nervous of the rumoured ‘terrible twos’ you suspect awaits you and your toddler this year? Don’t be! This is a wonderful time for your little one’s development, so stimulate their natural curiosity and eagerness to learn. This Smartbox is jampacked with toys to develop your child’s fine and gross motor skills and their body awareness.

 Voel jy senuweeagtig oor die veelbesproke kleuternukke wat jy dink hierdie jaar op jou en jou kleinding wag? Moenie bekommerd wees nie! Dit is ‘n wonderlike tydperk vir kinders se ontwikkeling, so stimuleer gerus hul natuurlike nuuskierigheid en bereidwilligheid om nuwe dinge te leer.

282 items left

Sign Up