SKU:42824910983

MSK Wellbeing/Welstand 1-2yrs

From sitting and standing to the eagerly awaited pitter-patter of tiny feet, your sweetheart’s development keeps moving ahead in leaps and bounds. In this Smartbox, you will find toys and tools to stimulate the development of your child’s fine and gross motor skills and general body awareness.

 Van sit en staan tot die langverwagte trippetrappetrone van klein voetjies, verbeter jou liefling se vaardighede hierdie jaar met reusespronge. In hierdie Slimboks kry jy speelgoed en hulpbronne wat jou kind se fyn sowel as hul groot motoriese vaardighede én hul liggaamsbewustheid ontwikkel.

 

29 items left

Sign Up