SKU:42563423495

MSK Wellbeing/Welstand 6-11m

From birth to 12 months, your bundle of joy will go from being completely dependent on you to being able to sit, crawl and play on their own.  In this Smartbox we provide you with products that stimulate your child's body awareness and develop their gross and fine motor skills.

Van geboorte tot twaalk maande gaan jou klein bondeltjie vreugde groei van hulpelose baba tot'n kleutertjie wat self kan sit, kruip en speel. In hierdie Slimboks is daar produkte wat jou kind se liggaamsbewustheid stimulaleer en hul groot en klein motoriese vaardighede ontwikkel.

 

73 items left

Sign Up